Deur jou beste “selfie” in te stuur, staan twaalf gelukkige mense die kans van ’n leeftyd om ’n naweek op ’n plesiervaart saam met die televisiepersoonlikheid, Adele, te wen. ’n Aftree-eenheid ter waarde van R7 miljoen is ook gratis op die spel! Die vroue dinge mee in oorlewingstyl-speletjies en -vasvrae om die eksklusiewe prys te wen.
FPB Classification: TBC
Genre: Comedy
Running Time: TBC
Language: Afrikaans
Cast: Illse Roos, June van Merch, Joanie Combrink, Hélène Truter, Robyn Scott, Thokozie Ntshinga, Chané Grobler, Kurt Darren
Director: Lika Berning
Music: Kate Borthwick